Tennis vs Rûens Kollege
Ons seuns het dubbels gespeel en mooi balle geslaan!
Geluk aan Stephan Badenhorst en Daniël de Villiers met hul wen van 3 - 0 en Jan-Dawid du Plessis en Ethan Avenant met hul wen van 3 -1.
Ons sien uit na die res van die seisoen, Gansies!
Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...
View Profile
What is Xplorio?
Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More