
ScoutsSA
Leerders wat lid is van ScoutsSA, het vandag die voorreg om hul uniform te dra ter viering van die stigterslid, Lord Robert Baden Powell se verjaarsdag wat op 22 Februarie herdenk word.
Op die foto verskyn ons trotse Scouts vnlr:
Jan-Dawid du Plessis, Eben du Plessis en Vera du Plessis










