SKAAK

SKAAK

Laerskool Gansbaai

image left

SKAAK

Op Saterdag, 22 Februarie, het 59 van ons skaakleerders aan die Overbergdistrik se skaakuitdunne deelgeneem.

Verskillende skole in ons kring was teenwoordig en ons leerders het 6 wedstryde elk gespeel - ons is trots op elkeen van hulle. Die pragtige totaal van 44 Gansies is genooi om aan die finale uitdunne op 8 Maart deel te neem, waar hulle sal uitspeel vir Overbergkleure. 

Ons wens hierdie 44 Gansies net die beste toe vir die uitdunne op 8 Maart. Lewer net jul beste met goeie spel en sportmanskap. Ons as 'n skool is trots op julle almal.

Maak die regte skuif!!

SKAAK

Laerskool Gansbaai

Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Why Success Still Feels Empty

Why Success Still Feels Empty

How many times have you reached a goal you were certain would bring fulfilment...

Sport Updates

Sport Updates

This week, Grootbos coaches have assisted at local schools inter-house athletics days.

Grootbos Foundation
Laerskool Gansbaai Kleuresport 2026

Laerskool Gansbaai Kleuresport 2026

Laerskool Gansbaai se jaarlikse kleuresport-atletiekbyeenkoms is op 22 en 23 Januarie 2026 aangebied.

Laerskool Gansbaai
Graad 2 van Laerskool Gansbaai Begin Clivia-Kweekprojek

Graad 2 van Laerskool Gansbaai Begin Clivia-Kweekprojek

Graad 2 het vandag hul selfgekweekte clivia-plantjies uitgeplant in plastieksakke.

Laerskool Gansbaai
Long-Distance Transport from Botrivier to Johannesburg

Long-Distance Transport from Botrivier to Johannesburg

We safely transported 44 people from Brides Revival Ministry in Botrivier all the way to Johannesburg.

MNRJ Transport
Give a child a head start in 2026

Give a child a head start in 2026

Every year, the Grootbos Foundation supports the children in our Sports Programme...

Grootbos Foundation
See All Articles