LANDLOOP
Liga 2 is op Woensdag, 7 Mei by Die Bron Primêr te Stanford aangebied. Ten spyte van verkeerde afstande by O/9- en O/10-wedlope, het ons atlete alles ingesit en weereens pragtig presteer.
Die volgende atlete het onder die top 6 posisies geëindig:
DO/9: Mieke Groenewald 1ste, Pippa Pretorius 2de.
SO/10: Micah Fisher 3de
DO/1O: Liëtte Kotze 2de, Isabelle Beets 4de
D0/11: Lucadin Jansen 3de
DO/12: Skylar Beyers 5de, Luchay Jansen 6de
D0/13: Esmé Collins 3de, Ninke Kotze 4de
D0/14: Janica du Toit 3de
Dan was daar nog verskeie atlete wat in die 8ste en 9de plekke geëindig het. Baie trots op al die langasem Gansies! Hou aan so hard en getrou werk!