Blog

LANDLOOP

LANDLOOP

Laerskool Gansbaai

LANDLOOP

'n Baie goed georganiseerde Liga 3 is op Woensdag, 14 Mei by Rûens Kollege aangebied. Ons Gansie-atlete het ons weereens trots gemaak. Die volgende atlete het onder die top 6 posisies geëindig:

DO/9: Mieke Groenewald 2de; Pippa Pretorius 5de
SO/10: Micah Fisher 5de
DO/10: Liëtte Kotze 3de; Isabella Beets 5de
D0/11: Lucadin Jansen 4de
SO/13: Chris du Toit 5de
DO/13: Esmé Collins 3de; Ninke Kotze 4de
DO/14: Janica du Toit 5de

Baie geluk aan elke atleet wat elke wedloop voltooi het. Hou aan om so hard te werk en in jouself te glo!

LANDLOOP

Laerskool Gansbaai

Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Why Success Still Feels Empty

Why Success Still Feels Empty

How many times have you reached a goal you were certain would bring fulfilment...

Sport Updates

Sport Updates

This week, Grootbos coaches have assisted at local schools inter-house athletics days.

Grootbos Foundation
Laerskool Gansbaai Kleuresport 2026

Laerskool Gansbaai Kleuresport 2026

Laerskool Gansbaai se jaarlikse kleuresport-atletiekbyeenkoms is op 22 en 23 Januarie 2026 aangebied.

Laerskool Gansbaai
Graad 2 van Laerskool Gansbaai Begin Clivia-Kweekprojek

Graad 2 van Laerskool Gansbaai Begin Clivia-Kweekprojek

Graad 2 het vandag hul selfgekweekte clivia-plantjies uitgeplant in plastieksakke.

Laerskool Gansbaai
Long-Distance Transport from Botrivier to Johannesburg

Long-Distance Transport from Botrivier to Johannesburg

We safely transported 44 people from Brides Revival Ministry in Botrivier all the way to Johannesburg.

MNRJ Transport
Give a child a head start in 2026

Give a child a head start in 2026

Every year, the Grootbos Foundation supports the children in our Sports Programme...

Grootbos Foundation
See All Articles