
BOESMANSRIVIER SKIETKLUB
Sewe leerders van Laerskool Gansbaai, wat saam met hul families deel vorm van die Boesmansrivier Skietklub, het op Saterdag, 17 Mei 2025, aan dié klub se Juniors .22-skietkompetisie deelgeneem. Op die foto hierby aangeheg is die volgende leerders vlnr:
1ste: Stiaan Fourie (Gr.5)
2de: Neël Groenewald (Gr.5)
3de: Talita Radyn (Gr.3)
Welgedaan, Gansies!!