KONTRAKPOS BESKIKBAAR: Intermediêre Fase

KONTRAKPOS BESKIKBAAR: Intermediêre Fase

Laerskool Gansbaai

KONTRAKPOS BESKIKBAAR: Intermediêre Fase

9 Junie - 3 Oktober 2025

Ons nooi 'n passievolle, energieke en dinamiese onderwyser om vir vier maande deel te word van die Gansie-span!

Belangrikste vereistes sluit in:

• Geskikte graad in onderwys met Sosiale Wetenskappe en/of Engels as hoofvakke

• Afrikaanse onderrigtaal

• Ondervinding met Gr. 4–6 leerlinge

•  SARO registrasie / bewys daarvan

• Geldige SAP-verklaring

Ander voordele sluit in:

• Rybewys, sportkwalifikasies, dissipline in klaskamerbestuur en betrokkenheid by buitemuurse aktiwiteite

Sluitingsdatum vir aansoeke: 26 Mei 2025 om 12:00

Stuur jou CV en dekbrief na: admin@gansies.co.za

Gebruik asb. verwysing: POSNO. 01/2025

KONTRAKPOS BESKIKBAAR: Intermediêre Fase

Laerskool Gansbaai

Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

HOME AFFAIRS DATES FOR MAY 2026

HOME AFFAIRS DATES FOR MAY 2026

The Department of Home Affairs Mobile Unit will be in the Overstrand during May 2026.

GGAP Brings Art to Life at Living Wetlands Festival, Groeneweide

GGAP Brings Art to Life at Living Wetlands Festival, Groeneweide

GGAP had a gorgeous day at Groeneweide on 1 May!

R3,375,000: 2 Bedroom House For Sale in Perlemoenbaai

R3,375,000: 2 Bedroom House For Sale in Perlemoenbaai

Perfectly positioned within walking distance of the sea and less than 1km from the heart of Gansbaai...

The Hidden Pattern Behind Belonging and Self-Worth

The Hidden Pattern Behind Belonging and Self-Worth

There is a pattern many don’t recognise while they’re in it.

Maandfunksie en Prysuitdeling - 16 Mei 2026!

Maandfunksie en Prysuitdeling - 16 Mei 2026!

Kom geniet ’n aand van lekker kos, goeie musiek en vriendskap by Birkenhead Boot Klub!

Laerskool Gansbaai vier 120 Jaar!

Laerskool Gansbaai vier 120 Jaar!

Kom vier saam met ons by ons spesiale Gholfdag, ’n dag van pret, samewerking en skooltrots!

Laerskool Gansbaai
See All Articles