Graad 7-verrassing by Afrikanos!
Ons Graad 7's is die afgelope week bederf met 'n verrassingsbesoek aan Afrikanos. Jul het dit verdien!
Dit was ook die 1ste keer dat twee van ons personeellede die "crocs" van nader kon bekyk.
Dankie aan ons skoolhoof, Mnr Devin Sauls, vir die inisiatief en die geleentheid.
Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...
View Profile
What is Xplorio?
Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More