
Laerskool Gansbaai bied aan: Back to School Bash!
Die kinders is terug by die skool… Nou kan die grootmense bietjie jol!
Trek jou ou skooluniform aan, want dit is tyd vir ‘n skooldans met baie pret en GEEN huiswerk nie!
Wys daai detensiekind WIE jy werklik is!
Datum: Saterdag, 2 Augustus 2025
Tyd: 19:00
Plek: Panorama Wedding Venue
Prys: R80 per persoon (Geen o/18’s)
Kaartjies beskikbaar by Laerskool Gansbaai
Kontantkroeg beskikbaar. Kom kuier saam en laat waai soos in jou skooldae!









