Golf Competition Results for 10 - 14 September 2025
Woensdag, 10 Sept. 2025: Leon Lombaard wen die Sloegters Enkel Stableford kompetisie met 39 punte, gevolg deur Rene Myburgh 39, Bev Swart 36, Joe Cesare 36, Marietjie de Villiers 35, Johan Coetzee 34, Solly Wessels 34, Hugo Groenewald 34, Peet Pretorius 33, Andrew Dalgleish 33. Naaste aan die pen op no.11: Christo Spanellis (geel bof) en Marietjie de Villiers (rooi bof). Spog Twee: Solly Wessels (11), Bev Swart (8), Hugo Groenewald (8 & 15).
Vrydag, 12 Sept. 2025: Jacques Louw wen die 9-putjie Enkel Stableford met 22 punte, gevolg deur Callie Lourens 20, Marietjie de Villiers 20, Sakkie vd Merwe 18, Deon Momberg 18, Pietie Dry 13, Bev Swart 13, Koos Myburgh 12, Pero Heyns 12.

Saterdag, 14 Sept. 2025: Clive Bailey wen die Enkel Stableford kompetisie met 40 punte, gevolg deur Malcolm Bury 37, Hugo Groenewald 35, Peet Pretorius 34, Leon Lombaard 33, Johan Coetzee 32, Rene Myburgh 32, Berty Sassman 31, Jacques Louw 31, Bertie Laubscher 31. Naaste aan pen no. 17: Peet Pretorius (geel bof) en Rene Myburgh (rooi bof). Spog Twee: Pieter Kruger op no.17.

Saterdag, 20 Sept. 2025: Kompetisie is ‘n 4BBB Stableford, en die Brodie Liga speel teen Swellendam in die top 16. Ons wens die Liga span baie sterkte toe!
Verjaarsdae: Edmund Halse (19), Deon Coetzee (24), Dawie Viljoen (26) en Awie vd Merwe (28).










