
Leerlingraad 2025: Dankie Afrikanos!
Baie dankie aan Afrikanos vir die ongelooflike ervaring en gasvryheid waarmee julle die Leerlingraad van 2025 se jaarafsluiting so spesiaal gemaak het.
Die kinders het dit ongelooflik geniet - dit was ’n dag vol leer, lag en herinneringe wat hulle lank sal bybly. Ons waardeer julle moeite, vriendelikheid en die moeite wat julle gedoen het om alles so perfek te reël.
Dankie dat julle bygedra het tot ’n onvergeetlike afsluiting van ’n uitstekende jaar!











