Baie geluk aan ons Gansies-atlete!
Ons is ongelooflik trots op die volgende atlete wat deurdring na die Boland Atletiekbyeenkoms wat op Saterdag, 21 Februarie, plaasvind:
Liëtte Kotze - Gewigstoot
Keagan Swart - Hoogspring
Ethan Avenant - Spiesgooi
Kayden Maree - Stap
Kira Schrecker - Gewigstoot
Baie sterkte vir Saterdag - geniet elke oomblik en hou die Gansievlag hoog!
Ons staan trots agter julle!
Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...
View Profile
What is Xplorio?
Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More