Tennisnuus - Wilson Cavaliers Junior
Ons De Villiers-Gansies het op Vrydag 1 Mei uitstekend by die Ceres-toernooi gevaar. Daniël de Villiers het die kampioenskap vir seuns o.12 gewen, terwyl Isabelle as naaswenner in die dogters o.10B-liga geëindig het.
Baie geluk, ons is ongelooflik trots op julle!
Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...
View Profile
What is Xplorio?
Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More