
Lia en die Diamond Dancers skitter!
LIA EN DIE DIAMOND DANCERS SKITTER BY DIE NASIONALE KAMPIOENSKAPPE!
Baie geluk aan Lia du Toit en haar dansgroep, The Diamond Dancers, wat die afgelope vakansie aan die Nasionale Move Danskampioenskappe deelgeneem het en ’n fantastiese 1ste plek behaal het!
Wat ’n ongelooflike prestasie en ’n pragtige beloning vir al hul harde werk en toewyding!
Lia, jy maak ons baie trots!
Baie geluk aan die hele Diamond Dancers-span!












