Vanuit die Sakekamer

Vanuit die Sakekamer

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Die eerste bestuursvergadering is op die 22ste April gehou en almal is baie entoestiasties oor die jaar wat voorlê en heelwat items is beplan. Daar is nog heelwat besighede wat nog nie by die Sakekamer aangesluit en die komitee het dus goed gedink om die visie en missie  van die Gansbaai Sakekamer sowel as die voordele van lidmaatskap te publiseer.

Indien enige iemand belangstel kan Doulene by – info@gansbaaibusinesschamber.co.za gekontak word.  

AGTERGROND

Gansbaai Sakekamer is in 1999 gestig.

Die Sakekamer het ten doel om die ekonomiese welvaart van sy lede te bevorder. 

VISIE

Die daarstel van ‘n effektiewe forum wat deur dienslewering ‘n verteenwoordigende stem vir plaaslike besighede gee en ledebelange bevorder. 

MISSIE

Om die sakegemeenskap in Gansbaai te bedien met diens, raad, inligting, opleiding en  ondersteuning sodat lede hul  sakepraktyke op ‘n eties aanvaarbare en ekonomies volhoubare wyse kan bevorder. 

VOORDELE

¨ Skakeling met  besighede en bou van goeie kontakte

¨ Ondersteuning  aan lede deur middel van opleiding en sprekers

¨ Toegang tot AHI se dienste, kursusse, inligting en dokumentasie

¨ Aanspreek van probleemarea’s soos onwettige besighede en aktiwiteite

¨ Forum vir lede om gemeenskaplike sake & aangeleenthede te bespreek

¨ Skakeling met owerheidsinstansies

¨ AHI affiliasie bied groter drukgroep om sakebelange te bevorder

¨ Bevordering van ‘n aangename werksomgewing en sakegemeenskap

¨ Bevordering van sakegeleenthede 

¨ Noue samewerking met plaaslike en ander owerhede

¨ Bou van goeie verhoudings met tersaaklike rolspelers

¨ Spesiale projekte om besoekers na Gansbaai te lok om die ekonomie te bevorder

¨ Skep netwerkgeleenthede om kontakte uit te bou met lede en nie lede

¨ Netwerk met ander instansies soos Toerisme, Sakekamers, AHI 

¨ Bekostigbare ledegelde   

 Gansbaai Sakekamer Bestuur

Vanuit die Sakekamer

Gansbaai Courant

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Grootbos Florilegium Brings Fynbos to Eden Project UK

Grootbos Florilegium Brings Fynbos to Eden Project UK

For our parting shot, one of Grootbos Foundation's longest relationships with the Eden Project in the UK...

Grootbos Foundation
Self-Acceptance: The Key to Emotional Freedom

Self-Acceptance: The Key to Emotional Freedom

Being comfortable with myself sets me free.

Gansbaai Artist Antje Shone Celebrates Art Exhibition Success

Gansbaai Artist Antje Shone Celebrates Art Exhibition Success

GGAP CONGRATULATES our very special artist and graphic designer, ANTJE SHONE! 

Why a Sole Mandate Can Make a Difference When Selling Your Property

Why a Sole Mandate Can Make a Difference When Selling Your Property

Selling a property is more than putting a sign outside the house and placing an advert online.

R2,495,000: 3 Bedroom House For Sale in De Kelders

R2,495,000: 3 Bedroom House For Sale in De Kelders

Some properties are about the house. Others are about where the house is. This is most definitely one of the latter.

October’s Latest Women’s Fashion Arrivals

October’s Latest Women’s Fashion Arrivals

New month, new pieces at Komtessa Boutique.

Komtessa Boutique
See All Articles