Bob Skinstad en Marc Lottering in Gansbaai

Gansbaai is onlangs verras met ‘n besoek deur Bob Skinstad, Overstrand se Toerisme Ambassadeur en voormalige Springbok rugbyspeler, asook die top-komediant, Marc Lottering. Hulle het saam met andere VIP’s met ‘n helikopter hier geland, waar Marine Dynamics hulle ingewag het. Hulle is na die Great White House vervoer en saam met Dan Nicoll (Uitsaaier), Marc McChlery (CEO: Seartec) en andere die uitdaging aanvaar om na haaie te gaan kyk, ‘n ondervinding wat deur Marine Dynamics geborg is.

Tydens die video-vertoning oor die moets en moenies van haaikyk, het Marc se spontane humor kort-kort na vore gekom wat almal laat skaterlag het. “Jy kan ‘n ‘before’ foto neem, maar ek dink nie daar gaan ‘n ‘after’ foto kan wees nie,” het hy aan Gansbaai Courant gesê.

Brenda du Toit het die volgende verslag namens Marine Dynamics aan Gansbaai Courant gestuur:

“Marine Dynamics jumped on board and sponsored their experience. Their day started with an awesome helicopter ride to Gansbaai so they arrived beaming with just a little bit of nervousness about their upcoming shark experience. Lots of laughs and jokes led up to their cage diving. A really big concern was Marc Lottering’s hair but it stood up well to the task. The water was a chilly 11 degrees and they saw two sharks, one a 4m female. Staff and crew on board Slashfin were certainly kept entertained. A few Springboks were enjoyed at the Great White House after the dive and then off they flew to join Creation Wines for some food and wine pairing. Their experience will be shown on the Dan Nicoll show on Supersport in a few weeks.

Check out the blog for the 10th April on www.sharkwatchsa.com to see how well Marc’s hair held up to a wetsuit and salt water!”

Hardus Botha

Vlnr is Bob Skinstad, Glenda Kitley en Marc Lottering
Die groep wat die uitdaging vir haaikyk aanvaar het, met Marc Lottering en Bob Skinstad links