Gholfnuus (2 June 2016)

Woensdag 25/05/2016 Sloegters – Enkel Stableford

1) G Hunt 40, 2) E Engelbrecht 38, 3) D Rossouw 36, 4) E Matthee 35. Naaste aan die penne is gewen deur A Roos, P du Toit en S Wessels. Spog 2’s is aangeteken deur C Bent en P du Toit.

Vrydag 27/05/2016 Hoender – Enkel Stableford

Die wenner van OK se prys was G Hunt met 18 (Baie dankie OK vir julle borgskap!) gevolg deur S Wessels 17, D de Kock 16 en D Victor 15.

Saterdag 28/05/2016 Kompetisie – Enkel Stableford

1) L Lombaard 41, 2) S Muller 40, 3) B Swart 39, 4) C Bailey 38. Naaste aan die penne is gewen deur R Bentz en C Whittal (2). Spog 2’s is aangeteken deur H Groenewald, B Swart, S Muller, R Brandt en G Esterhuizen.  Liga: Gansbaai klop Riviersonderend met 5 teen 1. Baie goeie wen manne!

Opkomende Kompetisies/Funksies

01/06/2016           Sloegters – Enkel Stableford
03/06/2016           Hoender Enkel Stableford (9 gate)  OK Gansbaai Braai
04/06/2016           Medal    Total Motors Kleinbaai
08/06/2016           Sloegters
10/06/2016           Hoender – Enkel Stableford (9 gate) Braai
11/06/2016            Enkel Stableford Liga teen Theewaterskloof weg
15/06/2016           Sloegters
17/06/2016           Hoender – Enkel Stableford (9 gate) Braai
18/06/2016           Bonus Bogey
22/06/2016           Sloegters
24/06/2016           Hoender – Enkel Stableford (9 gate) Steakaand 

André Roos,
Gansbaai Golf Club
028 384 1441 
gbgholf@gmail.com

Gholfklub_2