Maritha groet NGK na 18 jaar

Maritha Kriel, voormalige finansiële- en administratiewe beampte van Gansbaai NG-gemeente, het onlangs amptelik uitgetree en ook ‘n boodskap aan die gemeente oorgedra.

Die NG-kerkkoor, waarvan sy ook 18 jaar ‘n lid was, asook die VGK-kerkkoor, het tydens die erediens opgetree. Maritha is met die ernstige siekte, Guillain-Barré syndrome (GBS) gediagnoseer, maar het intussen pragtig aangesterk.

Vlnr op die foto is Aletta Löchner (NG koorafrigter), Wilna Swanevelder (Kerkkantoor), Maritha Kriel en ds Dirk van Dyk.

Maritha Kriel, voormalige finansiële- en administratiewe beampte van Gansbaai NG-gemeente, het onlangs amptelik uitgetree en ook ‘n boodskap aan die gemeente oorgedra. Die NG-kerkkoor, waarvan sy ook 18 jaar ‘n lid was, asook die VGK-kerkkoor, het tydens die erediens opgetree. Maritha is met die ernstige siekte, Guillain-Barré syndrome (GBS) gediagnoseer, maar het intussen pragtig aangesterk. Vlnr op die foto is Aletta Löchner (NG koorafrigter), Wilna Swanevelder (Kerkkantoor), Maritha Kriel en ds Dirk van Dyk.
Gansbaai_Courant