Paaskunsuitstalling 2019
Ons beplan hierdie jaar weer ‘n kunsuitstalling rondom temas van Lydenstyd en Pase. Alle plaaslike of naweekbesoekers aan Gansbaai en omgewing is welkom om deel te neem. Hoe meer mediums hoe wonderliker.
Datums:
- 16 - 18 April 2019 (10:00 tot 18:00)
- 19 - 21 April 2019 (10:00 - 12:00)
Plek:
Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...
View Profile
What is Xplorio?
Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More