"Ons is so dankbaat dat die Here die plek vir ons aangewys het. Julle is dierbare "hosts". Die vriendelikheid, gasvryheid en menslikheid het ons harte geraak. Ons voel ge eerd om julle AMAZING GRACE met julle te kon deel. Ons verblyf was regtig amazimg. Die uitsig, die "ambiance", die rustigheid en die heerlike ontbyt sal in ons saamharte geneem word. Seën vir julle." - Kyli en Renskè Benadie
"Thank you very much for a warmly welcome in your place. It was a very wonderful weekend at the site likle this. Very beautiful atmosphere, neat and wonderful rooms. Delicious breakfast & amazing view. Thanks Linda & Deon."
What are you waiting for? Make your booking today at Amazing Grace B&B!