Magte wys Ystervuis

Magte wys Ystervuis

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Perlemoenstropery kry vanaf 4 Januarie die wind van voor danksy die ontplooiing van ‘n gesamentlike taakspan. Volgens ‘n betroubare bron is die operasie op die hoogste regeringsvlak goedgekeur en is die Lugmag, Weermag, Vloot, SAPD en Mariene en Kusbestuur betrokke. Die Lugmag monitor voortdurend die gebied, terwyl die SAPD se watervleuel en vloot die see patrolleer. Die Weermag en Marine en Kusbestuur is saam op land ontplooi en hul basiskamp is op ‘n onvermelde sentrale punt. ‘n Groot polisie patrollieboot en twee  vinnige, slanke, donkerkleurige aanvalsbote is ook voltyds ontplooi en lê tussen patrollies vasgemeer in die nuwe hawe. Hierdie sterk teen-woordigheid en zero-toleransie het reeds vrugte afgewerp en stropery aktiwiteite het na bewering baie af-geneem. Volgens die bron is daar geen einddatum vir hierie operasie bepaal nie. Dit is verblydend om so ‘n sterk optrede, betrokkenheid en  om die voortslepende stropery hok te slaan.
Francois de Jongh

Magte wys Ystervuis

Francois de Jongh

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Got a Love for Words? Come Join Gansveer in Gansbaai!

Got a Love for Words? Come Join Gansveer in Gansbaai!

Writers, poets, storytellers and word lovers, this invitation is for you!

Gansveer Poetry Group
Senior Chihuahua Jack Needs a Loving Retirement Home

Senior Chihuahua Jack Needs a Loving Retirement Home

Jack is a 9-year-old Chihuahua who has lost his elderly dad and is struggling to cope...

Fostering Animals
Fish Fever Celebrates 30 Years in Gansbaai

Fish Fever Celebrates 30 Years in Gansbaai

Last Saturday was a very special day for one of Gansbaai’s best-known local businesses. 

Fish Fever
Anger Is Not Your Identity

Anger Is Not Your Identity

You were never supposed to become the anger.

See All Articles