
Nuwe Onderwyser: Melani Burger (Graad R.2)
"Ek het my Graad verwerf deur CPUT in Wellington.
Ek is n lewensredder, maar ek is bang vir haaie. Ek besit 37 plante. Ek skilder en skets in my vrye tyd. Daar is min liedjies se woorde wat ek nie ken nie, vanaf die 80's tot nou!
Ek is altyd n bok vir sports."











