Netbalspelers opgeneem in die Walkerbaai-netbalspal
Baie geluk aan ons netbalspelers wat opgeneem is in die Walkerbaai-netbalspan. Ons is baie trots op julle!
• 0/11: Ninke Kotze en Beonay Valentine
• 0/12: Luandi van der Linde
• 0/13; Haylie Kriel, Ciske Kok, Anke Kok en Lara Warren
Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...
View Profile
What is Xplorio?
Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More