Overberg Skaakspelers neem deel aan Proewe by die Westelike Provinsie Skaaktoernooi
Baie sterkte aan die Overberg skaakspelers wat vandag en môre aan die proewe deelneem by die Westelike Provinsie Skaaktoernooi te George.
22 Gansies is deel van die span.
Onder 9 Meisies
• Anneke Du Preez, Sylvie Pretorius, Anrisca van Geems, Vera Du Plessis, Leah Dreyer
Onder 9 Seuns
• Alexander Zimber, Heinrich Buhr, Hanro Coetzer
Onder 11 Meisies
• Danielle-Anne Stevens, Alet du Preez, Skylar Beyers, Esme Collins, Karlien Otto, Gretchen Buhr, Johanne Otto, Eron Fortuin
Onder 11 Seuns
• Taylor Otto
Onder 13 Meisies
• Michaely Arendse, Luandi van der Linde, Gabby Badenhorst, Anika Nel
Onder 13 Seuns
• Ewie Fourie
Ons wens ons Gansies sterkte toe.











