
WP Skaakspan: Michaely Arends en Anneke du Preez
Baie geluk aan Michaely Arends en Anneke du Preez wat opgeneem is in die WP Skaakspan. Hou die Gansies en Westelike Provinsie se naam hoog! Welgedaan!
Congratulations to Michaely Arends and Anneke du Preez who were admitted to the WP Chess Team. Keep the Gansies and Western Province's name high! Well done!