Blog

Overberg Houtwerkgilde

Overberg Houtwerkgilde

Gans-Berg Nuus / News

Overberg Houtwerkgilde

Demonstrasies vir las van segmente en draai van bakke.

Interessante demonstrasies word gereeld deur lede van die Overberg Houtwerkgilde tydens byeenkomste aangebied. Op 1 Augustus 2024 was dit RV (?) se beurt vir ‘n demonstrasie - hy het die las van segmente, asook die draai van bakke gedemonstreer. Enkele wenke wat deur hom verskaf is, is: 

• Waar verskillende kleure hout gebruik gaan word, lym dit voor jy begin sny;

• Gebruik ‘templates’ met grade om die grade waarteen segmente gelas gaan word, te bepaal; 

• ‘Templates’ is by Crazee Design beskikbaar.

Geleenthede in September 2024 waarna die lede kan uitsien, is onder andere:

• Die nuwe datum vir die gilde se 30ste bestaansjaar is 27 September 2024 in die Pretoriussaal en val saam met die Vrydagmark. Slegs lede sal items in die voorportaal mag uitstal en daar sal 3 tafels beskikbaar wees. 

• Spesiale hemde met die gilde se embleem op sal vir die 30-jarige bestaansvieringe gedruk word.

• Op 29 September 2024 sal daar ‘n besoek aan Platbos wees wat met ‘n gesellige bos-piekniek afgesluit gaan word - gades sal deel van die besoek en piekniek wees.

Die groep entoesiastiese lede vergader elke 1ste Donderdag van die maand by Progress Design van Hennie Prinsloo in die Industriële gebied, of soos die manne besluit. Belangstellendes kan die sekretaris, De Wet Conradie, by 082 826 4411 vir navrae gekontak word.

Hardus Botha

Overberg Houtwerkgilde

Gans-Berg Nuus / News

Gans-Berg Nuus / News is a weekly bilingual community newspaper serving Gansbaai and the surrounding Overstrand areas. Alternating between Afrikaans and English on the front page, it provides current local news, municipal updates, business advertising, and general items of interest. Businesses and p...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Where Ideas Become Opportunity

Where Ideas Become Opportunity

Grootbos Foundation's update this week is short but full of delightful highlights.

Grootbos Foundation
Outgrow What’s Holding You Back

Outgrow What’s Holding You Back

You’re constantly second-guessing yourself at work.

Golf Competition Results for 8 - 11 April 2026

Golf Competition Results for 8 - 11 April 2026

Golf Competition Results for 8 - 11 April 2026.

Gansbaai Golf Club
When You Work With a Narcissist

When You Work With a Narcissist

You start to question yourself.

SASSI Sustainable Seafood in Gansbaai

SASSI Sustainable Seafood in Gansbaai

At The Great White House, we are conscious of the seafood we serve...

Great White House
Gans-Berg News: 3 April 2026 Newspaper

Gans-Berg News: 3 April 2026 Newspaper

Check out our easter newspaper here.

Gans-Berg Nuus / News
See All Articles