Blog

WP Skaaktoernooi

WP Skaaktoernooi

Laerskool Gansbaai

WP Skaaktoernooi

Op Saterdag, 31 Augustus en Sondag, 1 September het 23 leerders van Laerskool Gansbaai aan die Westelike Provinsie se Top Skole skaaktoernooi in Oudshoorn deelgeneem. Almal het hulle bes gedoen en baie goed gevaar. Die O/13-dogterspan het 3de plek behaal en Danielle Stevens was die wenner van Bordnommer 1.

Die O/7-span het ook 3de plek behaal en CJ Fourie was die wenner van Bordnommer 4. Baie geluk aan elkeen wat deelgeneem het en nogmaals dankie aan elke ouer vir hul ondersteuning en opoffering.

WP Skaaktoernooi

Laerskool Gansbaai

Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Where Ideas Become Opportunity

Where Ideas Become Opportunity

Grootbos Foundation's update this week is short but full of delightful highlights.

Grootbos Foundation
Outgrow What’s Holding You Back

Outgrow What’s Holding You Back

You’re constantly second-guessing yourself at work.

Golf Competition Results for 8 - 11 April 2026

Golf Competition Results for 8 - 11 April 2026

Golf Competition Results for 8 - 11 April 2026.

Gansbaai Golf Club
When You Work With a Narcissist

When You Work With a Narcissist

You start to question yourself.

SASSI Sustainable Seafood in Gansbaai

SASSI Sustainable Seafood in Gansbaai

At The Great White House, we are conscious of the seafood we serve...

Great White House
Gans-Berg News: 3 April 2026 Newspaper

Gans-Berg News: 3 April 2026 Newspaper

Check out our easter newspaper here.

Gans-Berg Nuus / News
See All Articles