Blog

Courier Guy Locker vir Franskraal

Courier Guy Locker vir Franskraal

Gans-Berg Nuus / News

Courier Guy Locker vir Franskraal

Goeie nuus vir Franskralers, asook omliggende gebiede - 'n 'Courier Guy Locker' is by Franskraal Minimark aan die buitekant geïnstalleer, met al die nodige instruksies wat volledig daarop aangebring is. Dit was Franskraal Minimark se eienaar, Natasha, se inisiatief om die 'locker' daar te kry. “Ek het die firma sowat 'n jaar gelede al met al die inligting gekontak, maar nooit weer iets van hulle gehoor nie,” vertel Natasha. “Sowat 6 maande gelede het hulle my toe gekontak en ek het weer al die nodige inligting aan hulle gestuur.” 

Nou is die 'The Courier Guy Locker' deur die firma, 'The Courier Guy' tot voordeel van die gemeenskap geinstalleer. Natasha sê die publiek het nou nie nodig om in die winkel oor pakkies te kom navraag doen nie. Vir navrae is daar 'n WhatsApp nommer, 064 848 1531, op die 'locker' saam met die instruksies aangebring. “Ek glo daar sal groot belangstelling in die benutting van hierdie diens aan inwoners wat van koerierdienste gebruik wil maak, wees.” het Natasha gesê.

Hardus Botha

Courier Guy Locker vir Franskraal

Gans-Berg Nuus / News

Gans-Berg Nuus / News is a weekly bilingual community newspaper serving Gansbaai and the surrounding Overstrand areas. Alternating between Afrikaans and English on the front page, it provides current local news, municipal updates, business advertising, and general items of interest. Businesses and p...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Natalie-Dominique Louw’s Déjà Vu Paintings

Natalie-Dominique Louw’s Déjà Vu Paintings

Step into Déjà Vu with our Local Artist Shine at Groeneweide Farm

Reconnecting With Yourself

Reconnecting With Yourself

Reconnect to rediscover your true self

Medal Haul for Stanford Canoe Club at Nationals

Medal Haul for Stanford Canoe Club at Nationals

Team Stanford Delivers Outstanding Performances at SA Canoe Sprint Championships

Grootbos Foundation
From Confusion to Clarity

From Confusion to Clarity

Clarity comes from reconnecting within

Hello April, Hello Diamonds!

Hello April, Hello Diamonds!

Diamonds are a girl's best friend.

Mood Board Masterclass Round Two: 2 May 2026

Mood Board Masterclass Round Two: 2 May 2026

Creative mood board workshop event at Kaliko.

See All Articles