
Trots op jou, Keagan!
Baie geluk, Keagan van der Westhuizen!
Laerskool Gansbaai is ongelooflik trots op Keagan met sy insluiting in die o/12 Overberg Eagles-span!
Geniet elke oomblik van hierdie besondere geleentheid, Keagan - jy verdien dit!
Die Eagles is een van die spanne wat aan die Boland T20-reeks deelneem.
Ons hou duimvas vir jou!









