Golf Competition Results for 29 October - 2 November 2025
Woensdag, 29 Okt.: Peet Pretorius wen die Sloegters Enkel Stableford kompetisie met 38 punte, gevolg deur Berty Sassman 37, Solly Wessels 36, Nico Jones 36, Dirk van Dyk 35, John Wellman 33, Philip Taylor 33, Marietjie de Villiers 33, Andrew Dalgleish 33, Joe Cesare 33. Naaste aan die pen op no.17, (geel bof): Peet Pretorius.

Vrydag, 1 Nov.: Geen gholf as gevolg van die sterk wind wat waai.
Saterdag, 2 Nov.: Jacques Louw wen die Houespel kompetisie met 72 net, gevolg deur Peet Pretorius 73, Deon Momberg 73, Charlie Bent 75, Bev Swart 75, Hugo Groenewald 77, Solly Wessels 79, Dirk van Dyk 80, Philip Taylor 81, Rory MacGregor 81.Spog Twee’s: Bertie Laubscher no.17, Naaste aan pen nr.15: Berty Sassman (Geel bof).

Saterdag, 8 Nov.: Kompetisie is ‘n Enkel Stableford, en dit is die Greenkeeper’s Revenge Gholfdag.
Verjaarsdae: Olonbayor Oriojoy (2), Shaun Hart (3), Wilfred van Coller (6), Ian Aspeling (6), Alfred Horn (9), Johnny Stone (9)










