
Stem vir Gansbaai!
Gansbaai, ons het jou stem nodig!
By Prime Cuts Meat Gansbaai, is ons trots om deel te wees van 'n dorp wat bekend is vir sy mense, sy gemeenskap en natuurlik... 'n lekker braai!
Kom ons help om Gansbaai as Kwêla se Dorp van die Jaar 2026 te kroon. Elke stem bring ons 'n stap nader aan die titel!
Hoe om te stem:
• SMS Gansbaai na 33157
• Jy kan tot 30 keer stem
• SMS'e kos R1.50 elk (B's & V's geld)
Dankie aan elkeen wat reeds gestem het. Deel hierdie plasing met jou familie en vriende, en kom ons wys die res van Suid-Afrika waarom Gansbaai die beste dorp is!
Prime Cuts Meat - Jou plaaslike slaghuis met hart!











