Dagboek: 19 tot 24 Mei 2014

Woensdag 21 Mei

09:00 Bybelskool

18:00 Gemeentebiduur by Herberg aan See

18:00 Diakonie vergadering

19:00 Volle Kerkraadvergaderin

Donderdag 22 Mei

16:00 Kooroefening

Vrydag 23 Mei

09:00 tot 12:00 Markdag

Sondag 25 Mei

09:30 Erediens Gansbaai Kerk. Prediker Ds Willie Kotze

09:30 Gesinsdiens en Kategese in Saal. Prediker Ds Dirk van Dyk

09:30 Nagmaal Pearly Beach. Prediker Ds Hennie Basson

31 Mei

09:00 VGK Dankfees basaar op rugbyweld Blompark

6 Junie

Pinkstermaal(indien u kan help kontak asseblief vir Elcine 028 3880814 of 082 564 1959)