Feesnaweek - Gemeente 70 jaar

Feesnaweek - Gemeente 70 jaar

NG Kerk Gansbaai

21 tot 23 September word die gemeente se 70 ste verjaardag met n heerlike fees gevier

n Voorlopige program is deur die Feeskomitee saamgestel

Vrydag 21 November 2014

Gemeentekonsert - Pretoriussaal

Ons gebruik ons eie talente in ons gemeente. Staaltjies van Gansbaai sal vertel word, prettige musiekuitvoerings en nog vele meer. Daar gaan ook lekker saam gesing en gelag word. Geen toegangsgelde word gehef, kry net vroegtydig kou kaartjie by die Kerkkantoor.( datum sal aangekondig word wanneer beskikbaar) Die Jeugbediening gaa verversings te koop aanbied

Saterdag 22 November 2014

Speletjies vir oud en jonk soos 70 jaar terug. Vure gaan brand en n bring en braai word gehou.

Wynproe sal in die Pretoriussaal gehou word, ook n wynveiling.

Sondag 23 November 2014

Erediens in Kerk

Lewensjaar Dankoffer gaan ingesamel word. Vir elke jaar van jou ouderdom plaas jy R1,00 in n koevert. Dit kan dan by die deure in houers geplaas word.

Sondagaand word die naweek afgesluit met ons jaarlikse Kerssangdiens. Na die diens geniet ons verversings in die Pretoriussaal wat deur die Vrouediens voorgesit sal word.

Feesnaweek - Gemeente 70 jaar

A Swart

Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Grootbos Florilegium Brings Fynbos to Eden Project UK

Grootbos Florilegium Brings Fynbos to Eden Project UK

For our parting shot, one of Grootbos Foundation's longest relationships with the Eden Project in the UK...

Grootbos Foundation
Self-Acceptance: The Key to Emotional Freedom

Self-Acceptance: The Key to Emotional Freedom

Being comfortable with myself sets me free.

Gansbaai Artist Antje Shone Celebrates Art Exhibition Success

Gansbaai Artist Antje Shone Celebrates Art Exhibition Success

GGAP CONGRATULATES our very special artist and graphic designer, ANTJE SHONE! 

Why a Sole Mandate Can Make a Difference When Selling Your Property

Why a Sole Mandate Can Make a Difference When Selling Your Property

Selling a property is more than putting a sign outside the house and placing an advert online.

R2,495,000: 3 Bedroom House For Sale in De Kelders

R2,495,000: 3 Bedroom House For Sale in De Kelders

Some properties are about the house. Others are about where the house is. This is most definitely one of the latter.

October’s Latest Women’s Fashion Arrivals

October’s Latest Women’s Fashion Arrivals

New month, new pieces at Komtessa Boutique.

Komtessa Boutique
See All Articles