Dagboek 3 September tot 7 September

Woensdag 3 September

09:00 Bybelskool

18:00  Gementebiduur, Herberg aan See

Donderdag  4 September

15:00 Sustersbiduur by Herberg aan See

16:00 Kooroefening

Vrydag 5 September

09:00 tot 12:00 Markdag

Sondag 7 September

09:30 Erediens Gansbaai kerk. Prediker ds Dirk van Dyk

09:30 Gesinsdiens in Saal. Prediker dr Bobo van Zyl

09:30 Erediens Baardskeerdersbos. Prediker ds Willie Kotze

Dr Lisel Joubert bied vanaf 11 September n leringsgeleentheid oor die evangelie van Markus aan. Duur 6 weke. Kontak haar  by 0828504182