Program Vrydag 17 Oktober en Sondag 19 Oktober 2014

Vrydag 17 Oktober 2014

09:00 - 12:00 Markdag

18:30 Baardskeerdersbos: Vertoning deur Nadene Blom (Toegang gratis). Bring en Braai word daarna gehou.

Sondag 19 Oktober 2014

09:00 Erediens Gansbaai Kerk. Prediker Ds Dirk van Dyk

09:00 Gesinsdiens en Kategese in Saal. Prediker Ds Willie Kotze

09:30 Erediens Baardskeerdersbos. Prediker Dr Bobo van Zyl