Program Maart 2015

Vrydag 6 Maart 

09:00  Wêreldbiddag vir Vroue AGS Kerk

Saterdag 7 Maart 

09:00  B'Bos Basaar

Sondag 8 Maart

09:00 Gansbaai Kerk Belydenisaflegging. Prediker Dr. Lisel Joubert

09:00 Gesinsdiens in Pretoriussaal. Prediker Ds. Willie Kotze

09:30 Erediens Pearly Beach. Prediker Ds. Dirk van Dyk

Donderdag 12 Maart

19:00 Gospel sanger, Jan de Wet, tree op in die Pretoriussaal. Toegang gratis. Donasies baie welkom. CD.s sal te koop aangebied word.