Eredienste Sondag 15 Maart 2015

5de Lydensweek

09:00 Gansbaai Kerk. Bevestiging van nuwe Kerkraadslede. Prediker Dr. Bobo van Zyl

Nuwe intrekkers word verwelokom na diens in Klein Saaltjie

09:30 B.Bos. Belydenisaflegging. Prediker Ds. Dirk van Dyk

Junior Kategese Kamp 13-15 Maart

Makhatini: 'n Sendingtoer na Makhatini en Transkei word beplan vanaf 16 tot 28 April 2015. Kontak vir Johan Hulme by 028 3880814 of 082 8811347