Sondag 29 Maart 2015

Sondag 29 Maart 2015

NG Kerk Gansbaai

Gesamentlike Streekdiens om 10:00 by die VGKerk in Blompark

09:00 Gesinsdiens en Kategese in die Pretoriussaal. Die Instituut vir Blindes onder leiding van Me Irene de Bod sal die diens lei deur sang en getuienis. Na afloop van die diens kan gemeentelede saam met die besoekers tee drink om persoonlik met hulle kennis te maak.

DAAR SAL GEEN DIENS IN DIE KERK WEES NIE

Sondag 29 Maart 2015

A Swart

Die NG Gemeente bedien 'n gebied wat strek van De Kelders tot Pearly Beach en ook die plaasgebied Baardskeerdersbos. Die VG kerk word ook bedien.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More