3 tot 8 Mei 2015
Sinodesitting van die NGKerk, Wes en Suid-Kaapland by Goudini
Donderdag 7 Mei
15:00 Susterbiduur by Herberg aan See
16:00 Kooroefening
Vrydag 8 Mei
09:00 tot 12:00 Markdag
Sondag 10 Mei
Moedersdag - Vrouesondag - Nagmaal
09:30 Gansbaai Kerk. Prediker Dr. Lisel Joubert
09:30 Gesinsdiens en kategese in Saal. Prediker Dr. Bobo van Zyl
09:30 Erediens te Pearly Beach. Prediker Ds. Hennie Basson
Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...
View Profile
What is Xplorio?
Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More