Oggend met Randall Wicomb

Dames en mans!

Kom geniet 'n oggend saam met die sanger Randall Wicomb.

Wanneer: 8 Augustus 2015
Tyd: 09:00 vir 09:30
Waar: Pretoriussaal, Gansbaai
Koste: R100.00 per persoon(sluit 'n ete in)

Kaartjies beskikbaar by kerkkantoor. Tel 028 3840510