Agter die spelers staan Francois van der Westhuizen (links), eienaar van Overcell Gansbaai en Gerrit Cloete, afrigter van die span, ná die oorhandiging van die truie.
Francois, wie se tweeling-kinders leerlinge van Gansbaai Laerskool is, het die truie in oorleg met die skool ontwerp.
Die seuns was so opgewonde, dat hulle die truie summier wou huis toe neem!
Rugby Truie Borgskap
29 July 2015Share This Post
Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...
View ProfileWhat is Xplorio?
Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreOther Articles
HOME AFFAIRS DATES FOR MAY 2026
The Department of Home Affairs Mobile Unit will be in the Overstrand during May 2026.
GGAP Brings Art to Life at Living Wetlands Festival, Groeneweide
GGAP had a gorgeous day at Groeneweide on 1 May!
R3,375,000: 2 Bedroom House For Sale in Perlemoenbaai
Perfectly positioned within walking distance of the sea and less than 1km from the heart of Gansbaai...
The Hidden Pattern Behind Belonging and Self-Worth
There is a pattern many don’t recognise while they’re in it.
Maandfunksie en Prysuitdeling - 16 Mei 2026!
Kom geniet ’n aand van lekker kos, goeie musiek en vriendskap by Birkenhead Boot Klub!
Laerskool Gansbaai vier 120 Jaar!
Kom vier saam met ons by ons spesiale Gholfdag, ’n dag van pret, samewerking en skooltrots!










