Die jaarlikse rugby en netbal interskole teen Laerskool De Villiers Graaff, Villiersdorp, vind hierdie jaar by Laerskool Gansbaai plaas. Omkring asseblief Saterdag, 29 Augustus 2015 met rooi op alle beskikbare kalenders, hierdie is die groot gebeurtenis van elke jaar!!
Laerskool Gansbaai wil 'n vriendelike, maar tog dringende, versoek aan almal rig om asseblief hierdie sportdag te ondersteun. Versprei asseblief die woord sodat ons in die massa kan opdaag om ons jong sportsterre te ondersteun. Daar sal heerlike eetgoed te koop wees en ons wil graag 'n aansteeklike sport atmosfeer skep wat ons leerders sal aanmoedig om hul beste te gee. 'n Klein toegangsfooi van R5 is betaalbaar vir alle toeskouers en programme sal ook te koop wees teen R5 elk.
Interskole
29 July 2015
Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...
View ProfileWhat is Xplorio?
Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreOther Articles
Under the Microscope: Must Love Ants!
Meet Paramixogaster acantholepidis, a rare hoverfly with a fascinating connection to ants.
From Fresh Eggs to Chicken Manure
Update from the Entrepreneurship Programme: This is Phakama, who sells freshly laid eggs in Pearly Beach.
Why You Don't Need to Explain Yourself When You Say No
You never validate YES. Why do you want to validate NO?
Daily Blog: 29 September 2026 | Shark Cage Diving in South Africa
What an amazing day out at sea with multiple Bronze whaler sharks, southern right whales and Cape fur seals!
October is Breast Cancer Awareness Month
At Pam Golding Properties Gansbaai, we believe in building strong foundations in our homes...











