4X4 Kompetisie Program

Vind asseblief hiermee ons program vir die 4 X 4 dag wat gaan plaasvind 5 Desember 2015 by Murasie, op die pad na Baardskeerdersbos.

Dit beloof om 'n dag vol pret, pryse en lekker kos te wees. Koop asseblief alle ete kaartjies vooraf by Laerskool Gansbaai.