NG Kerk se Nasionale Droogtehulpprojek

NG Kerk  se Nasionale Droogtehulpprojek

NG Kerk Gansbaai

Ons as gemeente sluit aan by hierdie landwye projek en daarom is daar geleentheid om vir die volgende maand hierdie projek te ondersteun dmv 'n inbetaling in ons rekening( bankbesonderhede op almanak of skakel kerkkantoor) of 'n koevertjie te plaas in die kollektebordjie met duidelike oormerk Droogtehulp.

Na die maand verby is sal ons hierdie inbetalings as een bedrag oorbetaal aan die NG Kerk se Droogtehulpfonds.

Die gemeente se voorbidding word ook gevra.

NG Kerk  se Nasionale Droogtehulpprojek

A Swart

Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

You Are Not Your Past

You Are Not Your Past

There is no shame in the pain you carry from your past.

Life Reflects You

Life Reflects You

Not to define you…

A Wild Start to the Day: Leopard Spotted

A Wild Start to the Day: Leopard Spotted

This morning, our reserve manager received an exciting camera trap alert of a leopard sighting. 

Grootbos Foundation
200+ Youth Apply for Life-Changing Opportunities

200+ Youth Apply for Life-Changing Opportunities

This week was full of excitement as Grootbos Foundation interviewed over 200 young people...

Grootbos Foundation
Sport Changing Lives in Gansbaai

Sport Changing Lives in Gansbaai

For some, Grootbos Foundation is best known for our work in conservation and in fynbos, but for a larger part of the community...

Grootbos Foundation
200+ Youth Apply for Grootbos Skills Programmes 2026

200+ Youth Apply for Grootbos Skills Programmes 2026

This week was full of excitement as Grootbos Foundation interviewed over 200 young people...

Grootbos Foundation
See All Articles