Die leemte wat in die gemeente ontstaan het met die aftrede van Dr. Bobo van Zyl in Oktober 2015 is gevul.
Dr Lisel Joubert van Franskraal het die beroep aanvaar as "nuwe" predikant vir die gemeente. Dr Lisel word op 8 April amptelik in die gemeente ontvang en sal op 10 April haar intreepreek lewer.
Ons bid haar voorspeod en seën op haar werk toe.
Nuwe predikant
21 March 2016Die NG Gemeente bedien 'n gebied wat strek van De Kelders tot Pearly Beach en ook die plaasgebied Baardskeerdersbos. Die VG kerk word ook bedien.
View ProfileWhat is Xplorio?
Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More