Waarheen is die gemeente oppad?

Waarheen is die gemeente oppad?

NG Kerk Gansbaai

As NG Gemeente in Gansbaai het ons ‘n behoefte om weer oor ons rol in die groter gemeenskap te  herbesin. Ons verstaan onsself as God se gestuurde in die wêreld en dat die wêreld groter is as ons gemeentegrense. Binne ‘n vinnig veranderende omgewing en land besef ons die nodigheid daarvan om soms net te stop en stil te word en te wonder oor wat ons spesifieke roeping is.

As gemeente sien ons onsself nie as ‘n eiland binne die groter Gansbaai nie en het dus verskillende rolspelers geidentifiseer na wie ons graag wil luister en wat ons kan help in ons besinning omdat ons saam tog ons gemeenskap se belange op die hart dra. In lig van die bogenoemde word 'n byeenkom op Donderdag 2 Junie om 18:00 in die Kleinsaaltjie gehou. 

Kontak Dr. Lisel Joubert vir meer besonderhede.

Waarheen is die gemeente oppad?

A Swart

Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Under the Microscope: Must Love Ants!

Under the Microscope: Must Love Ants!

Meet Paramixogaster acantholepidis, a rare hoverfly with a fascinating connection to ants. 

Grootbos Foundation
From Fresh Eggs to Chicken Manure

From Fresh Eggs to Chicken Manure

Update from the Entrepreneurship Programme: This is Phakama, who sells freshly laid eggs in Pearly Beach.

Grootbos Foundation
Why You Don't Need to Explain Yourself When You Say No

Why You Don't Need to Explain Yourself When You Say No

You never validate YES. Why do you want to validate NO?

Daily Blog: 29 September 2026 | Shark Cage Diving in South Africa

Daily Blog: 29 September 2026 | Shark Cage Diving in South Africa

What an amazing day out at sea with multiple Bronze whaler sharks, southern right whales and Cape fur seals! 

A Little Candlelight Goes a Long Way

A Little Candlelight Goes a Long Way

A little warmth for your home.

October is Breast Cancer Awareness Month

October is Breast Cancer Awareness Month

At Pam Golding Properties Gansbaai, we believe in building strong foundations in our homes...

See All Articles