'n Bewegende Brug

'n Bewegende Brug

NG Kerk Gansbaai

‘n Bewegende brug

Een van die mooiste beelde vir my om kerkwees te beskryf, word deur die teoloog Berkhof gebruik. Hy praat van die kerk as “bruggebeure”. Dit is die kerk se gerigtheid na die wêreld. Die idée is nie om vas te kyk in die brug nie. Die brug staan stil, is gegiet, eerder na die beweging oor die brug. Kerkwees is voortdurende beweging en is daarom in beweging en nie staties nie. Berkhof skryf: “Daarom verandert het zelf oop zijn weg telkens van aard”. Ons verander die wêreld en word verander, want die brugwees is een beskrywing van die Heilige Gees se werk in die wêreld deur die kerk.

Daarom word ons herinner aan sulke sentrale woorde van Jesus in die evangelies, soos “lig”, “sout” en “saad”. Dit is seker hoekom seker dinge soos altyd is (ons belydenis), maar ander dinge nie so moet bly omdat dit altyd so was nie (gewoontes). Ten diepste is die kerk nie ‘n eiland nie.

'n Bewegende Brug

Dr.Lisel Joubert

Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Under the Microscope: Must Love Ants!

Under the Microscope: Must Love Ants!

Meet Paramixogaster acantholepidis, a rare hoverfly with a fascinating connection to ants. 

Grootbos Foundation
From Fresh Eggs to Chicken Manure

From Fresh Eggs to Chicken Manure

Update from the Entrepreneurship Programme: This is Phakama, who sells freshly laid eggs in Pearly Beach.

Grootbos Foundation
Why You Don't Need to Explain Yourself When You Say No

Why You Don't Need to Explain Yourself When You Say No

You never validate YES. Why do you want to validate NO?

Daily Blog: 29 September 2026 | Shark Cage Diving in South Africa

Daily Blog: 29 September 2026 | Shark Cage Diving in South Africa

What an amazing day out at sea with multiple Bronze whaler sharks, southern right whales and Cape fur seals! 

A Little Candlelight Goes a Long Way

A Little Candlelight Goes a Long Way

A little warmth for your home.

October is Breast Cancer Awareness Month

October is Breast Cancer Awareness Month

At Pam Golding Properties Gansbaai, we believe in building strong foundations in our homes...

See All Articles