Vir ewig sal bly
In die Heildelbergse Kategismus vind ons die vraag: “Wat glo jy van die Heilige Algemene Christelike Kerk?” Die antwoord is: “Dat die Seun van God uit die hele menslike geslag vir hom ‘n gemeente wat tot die Ewige lewe uitverkies is, deur sy Gees en sy Woord in die eenheid van die ware geloof van die begin van die wêreld af tot die einde toe vergader, beskerm en onderhou en dat ek daarvan ‘n lewende lid is en ewig sal bly.”.
Die Kategismus word nog altyd gekenmerk deur die intieme “ek” en “ons” taal. Ek kan dus nie oor die Kerk dink as iets los van myself nie. Ek is in hierdie liggaam in gedoop, dit is deel van my identiteit. Gelowig-wees is per se kerk-wees. Maar ek is ook nie deel van iets wat op die laatste deur menslike energie instandgehou word nie, maar wat deur God geskep is en bewaar word. In ‘n wêreld waar ons geneig is om net op die individu te fokus mis ons maklik die gemeenskapskarakter van ons geloof. Ons mag nie vergeet dat ons altyd behoort nie.
Vir ewig sal bly
23 July 2016
Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...
View ProfileWhat is Xplorio?
Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreOther Articles
Under the Microscope: Must Love Ants!
Meet Paramixogaster acantholepidis, a rare hoverfly with a fascinating connection to ants.
From Fresh Eggs to Chicken Manure
Update from the Entrepreneurship Programme: This is Phakama, who sells freshly laid eggs in Pearly Beach.
Why You Don't Need to Explain Yourself When You Say No
You never validate YES. Why do you want to validate NO?
Daily Blog: 29 September 2026 | Shark Cage Diving in South Africa
What an amazing day out at sea with multiple Bronze whaler sharks, southern right whales and Cape fur seals!
October is Breast Cancer Awareness Month
At Pam Golding Properties Gansbaai, we believe in building strong foundations in our homes...











