Bymekaarmaak
Wendy Farley het ‘n boek geskryf met die titel wat my elke keer aanspreek as ek dit in my boekrak opmerk: “Gathering those driven away”. Mens kan dadelik vra: Wie word bymekaargemaak? Wie is uitgestuur of weggejaag?. Sy fokus op die randfigure, die wat nie pas nie en vra of ons werklik die implikasie van Jesus se vleeswording vir kerkwees verstaan.
Soos die aanhaling uit Copeland: “If my sister or brother is not a the table, we are not the flesh of Christ. If my sister’s mark of sexuality must be obscured, if my brother’s mark of race must be disguised, if my sister’s mark of culture must be repressed, then we are not the flesh of Christ.”
As ek nie Christus kan sien in die ander as ek nie, hoe kan ek werklik kerkwees in die wêreld? Dan is ons alleen, gesegmenteerd, elkeen in sy/haar hoekie besig met ons eie belange. Dan mis ons die wonder van die kerk as nuwe skepping, maar nie perfek nie, eerder soos Jesus wat Jesaja vir ons die woorde voor gegee het: “ Hy het geen gestalte of heerlikheid gehad dat ons Hom sou aansien nie”. (Jes 53:2 1953-vertaling)
Bymekaargemaak
22 July 2016
Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...
View ProfileWhat is Xplorio?
Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreOther Articles
Breathtaking Winter Views Across Grootbos and Walker Bay
The parting shot this week is actually in two parts taken across the landscape today, which was a glorious winter's day.
Warm Up Your Home This Winter
As the days get shorter, the colours in your home can make all the difference.
West Coast Inspiration
Looking for finishes that combine natural beauty with lasting durability?
Damp Walls? Fix the Cause First
Noticed damp patches or water stains on your walls? Painting over the problem won't make it disappear.
Overstrand Tourism Diary: 10 - 16 June 2026
Here’s the latest Overstrand Tourism Diary, filled with music, markets, walks, workshops...
Why Renting a Cement Mixer Is Better Than Buying One
For many builders, contractors, and homeowners, a cement mixer is essential for getting the job done. But does it make sense to buy one?










