Splinters van hoop

Splinters van hoop

NG Kerk Gansbaai

Splinters van hoop

In Lisburn in Noord Ierland is daar ‘n pragtige brandskilder venster in die Presbiteriaanse kerk. Die venster word “The Resurrection Window” genoem. Gaan soek gerus dit op die internet. Die oorspronklike vensters is te midde van die onrus in Noord Ierland deur ‘n bomontploffing opgeblaas. Die gemeente het egter besluit om nie na ‘n ander omgewing te trek nie. Inteendeel het hulle die splinters  van die glasvensters gebruik om ‘n nuwe venster te skep wat hulle dan ook aan die opstanding verbind het. Hoop het baie dimensies. So kan ook ‘n kerk se dade van hoop spreek as omstandighede nie as verskoning aangebied word nie maar raakgesien word as geleenthede wat ook deur die Heilige Gees gebruik kan word vir ‘n nuwe manier van sien en wees. So word splinters, weggooistukke, afvalstukke, gebrokenheid die materiaal vir nuwe prag en hoop.

https://artandtheology.org/2016/05/02/bomb-shattered-glass-transformed-into-resurrection-window/

Splinters van hoop

Dr. Lisel Joubert

Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Under the Microscope: Must Love Ants!

Under the Microscope: Must Love Ants!

Meet Paramixogaster acantholepidis, a rare hoverfly with a fascinating connection to ants. 

Grootbos Foundation
From Fresh Eggs to Chicken Manure

From Fresh Eggs to Chicken Manure

Update from the Entrepreneurship Programme: This is Phakama, who sells freshly laid eggs in Pearly Beach.

Grootbos Foundation
Why You Don't Need to Explain Yourself When You Say No

Why You Don't Need to Explain Yourself When You Say No

You never validate YES. Why do you want to validate NO?

Daily Blog: 29 September 2026 | Shark Cage Diving in South Africa

Daily Blog: 29 September 2026 | Shark Cage Diving in South Africa

What an amazing day out at sea with multiple Bronze whaler sharks, southern right whales and Cape fur seals! 

A Little Candlelight Goes a Long Way

A Little Candlelight Goes a Long Way

A little warmth for your home.

October is Breast Cancer Awareness Month

October is Breast Cancer Awareness Month

At Pam Golding Properties Gansbaai, we believe in building strong foundations in our homes...

See All Articles